eMagazine
Klassieke Weg verteenwoordig van die beste reisjoernalistiek waarvoor Weg oor die afgelope dekade bekend geword het. In hierdie digitale publikasie verskyn 15 van ons beste reisverhale – herleef Antarktika se eensame ysvlaktes soos gesien deur die oë van Bun Booyens, vaar weer saam met Dana Snyma...